{"id":4388,"date":"2021-11-02T10:07:28","date_gmt":"2021-11-02T10:07:28","guid":{"rendered":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/?p=4388"},"modified":"2021-11-02T10:08:42","modified_gmt":"2021-11-02T10:08:42","slug":"vertaling-bybel-in-afrikaans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/","title":{"rendered":"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans"},"content":{"rendered":"<div class=\"fusion-fullwidth fullwidth-box fusion-builder-row-1 fusion-flex-container nonhundred-percent-fullwidth non-hundred-percent-height-scrolling\" style=\"--awb-border-radius-top-left:0px;--awb-border-radius-top-right:0px;--awb-border-radius-bottom-right:0px;--awb-border-radius-bottom-left:0px;--awb-flex-wrap:wrap;\" ><div class=\"fusion-builder-row fusion-row fusion-flex-align-items-flex-start fusion-flex-content-wrap\" style=\"max-width:1248px;margin-left: calc(-4% \/ 2 );margin-right: calc(-4% \/ 2 );\"><div class=\"fusion-layout-column fusion_builder_column fusion-builder-column-0 fusion_builder_column_1_1 1_1 fusion-flex-column\" style=\"--awb-bg-size:cover;--awb-width-large:100%;--awb-margin-top-large:0px;--awb-spacing-right-large:1.92%;--awb-margin-bottom-large:20px;--awb-spacing-left-large:1.92%;--awb-width-medium:100%;--awb-order-medium:0;--awb-spacing-right-medium:1.92%;--awb-spacing-left-medium:1.92%;--awb-width-small:100%;--awb-order-small:0;--awb-spacing-right-small:1.92%;--awb-spacing-left-small:1.92%;\"><div class=\"fusion-column-wrapper fusion-column-has-shadow fusion-flex-justify-content-flex-start fusion-content-layout-column\"><div class=\"fusion-text fusion-text-1\"><div class=\"page\" title=\"Page 14\">\n<div class=\"layoutArea\">\n<div class=\"column\">\n<p>Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans: Wat maak dit anders?<\/p>\n<p>Daar is in al die tale van die we\u0302reld verskillende vertalings van die Bybel en in 2020 is die Nuwe 2020 Afrikaanse vertaling van die Bybel vrygestel. Die rede hiervoor is \u2018n verdere soektog deur kerke om \u2018n vertaling te he\u0302 wat verstaanbaar is in idiomatiese Afrikaans en tog na aan die bronteks bly. Dus \u2018n \u2018Direkte\u2019 vertaling wat na aan die bronteks bly, maar ook in \u2018n verstaanbare Afrikaans. \u2018Dit moet wees asof die vertalers die skrywers self aanhaal\u2019.<\/p>\n<p>Dit is egter \u2018n moeilike taak aangesien taal in \u2018n mens se kultuur en lewenservaring ingebed is en nie daarvan losgemaak kan word nie. So ook vir die skrywers van enige teks, word dit wat hulle se\u0302 bei\u0308nvloed deur hul eie kultuur en ervarings van die lewe. Om hierdie rede is kommentaar op sekere woorde of uitdrukkings nodig om die leser van die vertaling te help. In die 1637 Dutch translation het die vaders van die Reformasie ook hierdie insig gebruik en so baie kommentaar of notas gelos om die leser te help. Die 2020 vertaling maak ook gereeld gebruik hiervan met inleidings tot die boeke in die Bybel, voetnotas en \u2018n woordelys.<\/p>\n<p>Vir die vertalers om so \u2018na aan die regte\u2019 betekenis van die teks te kom, moet daar op \u2018n vertalingsmodel besluit word om die Hebreeus en Grieks van die Bybel na \u2018n verstaanbare idiomatiese Afrikaans te vertaal. In die 1933\/53 vertaling vind ons \u2018n hoe\u0308 mate van woord vir woord vertaling. In die 1983, Die Bybel vir Dowes (2007) en die Nuwe Lewende vertaling (2006) kom \u2018n sogenaamde dinamiese of funksioneel ekwivalente vertaling voor. Hierin word die verstaanbaarheid van die betekenis van die bronteks gestel bo om nader aan die bronteks te bly. Dit word ook \u2018n parafrase genoem en kom met sy eie gevare, omdat die vertaler gereeld die keuse van wat iets beteken moet maak. Die model waarop die span vir die Nuwe 2020 Afrikaans vertaling besluit het, is \u2018n kognitiewe taalkundige model, wat die volgende ingedagte hou: eerstens is daar veranderings in die konseptuele we\u0302relde van die skrywers en ons vandag, wat ingedagte gehou moet word. Verdere ontwikkeling in kennis van die konteks het gelei na beter verstaan van betekenisse van sekere konstruksies en hoe hulle van mekaar onderskei kan word.<\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n<div class=\"page\" title=\"Page 15\">\n<div class=\"layoutArea\">\n<div class=\"column\">\n<p>Tweedens kom alle taaluitinge in \u2018n sekere vorm en die verteller of skrywer kan net volledig verstaan word, wanneer dit ingedagte gehou word. Die taalvorme wat die skrywer of spreker gebruik verteenwoordig die konstruksie van die gebruiker se persepsie van die werklikheid. Dus kan die inhoud wat gekommunikeer word nie bepaal word sonder om die vorm waarin dit aangebied word volledig ingedagte gehou word nie.<\/p>\n<p>Derdens moet ingedagte gehou word dat sekere van ons woordeboeke en grammatikas verskillende waardes aan sekere woorde heg. Dus is dit nodig vir kommentaar en notas op sekere woorde, soos reeds boontoe genoem. \u2018n Voorbeeld hiervan is dat die rooi van rooi lipstiffie verskil van die rooi van \u2018n rooijakkals.<\/p>\n<p>Vierdens kom daar met tyd betekenisverskuiwings van konstruksies. Dus kan A tot B en dan na C verander, maar nie alle woorde teen dieselfde pas nie. Dit beteken dat \u2018n woord kan oorvleuel met \u2018n ander maar ook nie dieselfde wees nie. Soos byvoorbeeld die rooi van lipstiffie is anders as die rooi van rooijakkals, maar nader en \u2018n bietjie oorvleuelend met die rooi van \u2018n veluitslag.<\/p>\n<p>Vyfdens kom daar met nuwe kennis van die tyd waarin die bronteks geskryf is ook beter verstaan van hoe liggaamsdele as spreekwyse gebruik word, soos hand, hart, keel ens. \u2018n Voorbeeld hiervan is dat in amper alle tale word \u2018om in die hand van x te wees\u2019 verstaan as \u2018om in die mag van x te wees\u2019. \u2018n Voorbeeld uit die 2020 vertaling is die woord \u2018\u05e9\u05c1\u05e4\u05b6\u05b6 \u05e0\u2019 wat in die verlede as \u2018siel\u2019 vertaal is. Met verdere ontwikkeling in die denkwyse van die Hebreeuse we\u0302reld het ons verstaan van die woord oorbeweeg na \u2018n vertaling as \u2018keel\u2019.<\/p>\n<p>Die soektog na \u2018n nuwe idiomatiese Afrikaanse vertaling met al die bogenoemde uitdagings ingedagte, het gelei tot die Nuwe 2020 Afrikaanse vertaling. Dit is volgens my \u2018n baie goeie vertaling, wat vir my help om die Bybel weer met nuwe oe\u0308 te lees en nuut deur die Woord van God verras te word. Tog weet ek dat, nes alle ander Bybelvertalings, dit die produk van mense is en so nie sonder fout of onsekerhede is nie. Daarom word dit ook met gebed en \u2018n opgewonde soektog na God se waarhede gelees.<\/p>\n<p>Deur prof. CHJ van der Merwe. Verwerk deur Schalk Treurnicht.<\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n<\/div><\/div><\/div><\/div><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"","protected":false},"author":1,"featured_media":2437,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-4388","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.8 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans - Kreuzkirche<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"de_DE\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans - Kreuzkirche\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Kreuzkirche\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-11-02T10:07:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-11-02T10:08:42+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Fueller.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"KreuzAdmin\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Verfasst von\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"KreuzAdmin\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"KreuzAdmin\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/aa42eef5c67304c4d83d0fb745dae7f4\"},\"headline\":\"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans\",\"datePublished\":\"2021-11-02T10:07:28+00:00\",\"dateModified\":\"2021-11-02T10:08:42+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/\"},\"wordCount\":1383,\"commentCount\":0,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/08\\\/Fueller.jpg\",\"articleSection\":[\"Uncategorized\"],\"inLanguage\":\"de\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/\",\"name\":\"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans - Kreuzkirche\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/08\\\/Fueller.jpg\",\"datePublished\":\"2021-11-02T10:07:28+00:00\",\"dateModified\":\"2021-11-02T10:08:42+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/aa42eef5c67304c4d83d0fb745dae7f4\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"de\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"de\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/08\\\/Fueller.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/08\\\/Fueller.jpg\",\"width\":1600,\"height\":1200},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/vertaling-bybel-in-afrikaans\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/de\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/\",\"name\":\"Kreuzkirche\",\"description\":\"Ev. Luth. Kirche Bellville\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"de\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/kreuzkirche.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/aa42eef5c67304c4d83d0fb745dae7f4\",\"name\":\"KreuzAdmin\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"de\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/74e4e777965fe066b07bdefec1873018e00acb0f5a85a8729185a84b23f2b7db?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/74e4e777965fe066b07bdefec1873018e00acb0f5a85a8729185a84b23f2b7db?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/74e4e777965fe066b07bdefec1873018e00acb0f5a85a8729185a84b23f2b7db?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"KreuzAdmin\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans - Kreuzkirche","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/","og_locale":"de_DE","og_type":"article","og_title":"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans - Kreuzkirche","og_url":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/","og_site_name":"Kreuzkirche","article_published_time":"2021-11-02T10:07:28+00:00","article_modified_time":"2021-11-02T10:08:42+00:00","og_image":[{"width":1600,"height":1200,"url":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Fueller.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"KreuzAdmin","twitter_misc":{"Verfasst von":"KreuzAdmin"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/"},"author":{"name":"KreuzAdmin","@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/#\/schema\/person\/aa42eef5c67304c4d83d0fb745dae7f4"},"headline":"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans","datePublished":"2021-11-02T10:07:28+00:00","dateModified":"2021-11-02T10:08:42+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/"},"wordCount":1383,"commentCount":0,"image":{"@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Fueller.jpg","articleSection":["Uncategorized"],"inLanguage":"de","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/","url":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/","name":"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans - Kreuzkirche","isPartOf":{"@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Fueller.jpg","datePublished":"2021-11-02T10:07:28+00:00","dateModified":"2021-11-02T10:08:42+00:00","author":{"@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/#\/schema\/person\/aa42eef5c67304c4d83d0fb745dae7f4"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/#breadcrumb"},"inLanguage":"de","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"de","@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/#primaryimage","url":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Fueller.jpg","contentUrl":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Fueller.jpg","width":1600,"height":1200},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/vertaling-bybel-in-afrikaans\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nog \u2018n vertaling van die Bybel in Afrikaans"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/#website","url":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/","name":"Kreuzkirche","description":"Ev. Luth. Kirche Bellville","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"de"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/#\/schema\/person\/aa42eef5c67304c4d83d0fb745dae7f4","name":"KreuzAdmin","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"de","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/74e4e777965fe066b07bdefec1873018e00acb0f5a85a8729185a84b23f2b7db?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/74e4e777965fe066b07bdefec1873018e00acb0f5a85a8729185a84b23f2b7db?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/74e4e777965fe066b07bdefec1873018e00acb0f5a85a8729185a84b23f2b7db?s=96&d=mm&r=g","caption":"KreuzAdmin"}}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4388","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4388"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4388\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4391,"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4388\/revisions\/4391"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2437"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4388"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4388"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/kreuzkirche.co.za\/de\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4388"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}